George Maak ’n Plan
- Willy Mathys
- Mar 11, 2024
- 2 min read
13-jarige George Alsanders se pa kan nie meer werk na ’n verskriklike werksongeluk nie. As die oudste kind besluit George om werk te soek om sy ma en ouma se salarisse aan te vul. Willy Mathys vertel die storie.
