Al eet jy net jam en brood, dek die tafel
- Miranda Fillmore
- Jul 3, 2023
- 2 min read
Miranda Fillmore dek haar tafel om haar ma en broer te onthou en hul lewens te vier.
Soms moet ’n mens nie wag vir die lewe om beter te word nie, maar self die lewe vir jou beter maak.