top of page

Uit Die Spens Van Die Lae Lande: Deel 4

In die finale deel van dié reeks, vertel Shirley Feris van hulle laaste been van die toer, insluitend die afskeidsete by die Aux Armes De Bruxelles Restaurant.


Lees eers Deel 1, Deel 2 en Deel 3 as jy dit nog nie gelees het nie.


Vrydag vertrek ons na Ghent, die middeleeuse hawestad waar ons die drie beroemde kerktorings van St. Niklaas Kerk, The Belfry en St. Bavo’s Katedraal kan sien. Terwyl ek (flou) tee drink by Caffè Rosario, stap Bertie en sommige toerlede deur die stad saam met ons toerleier, Gerwin. My voete is te seer.

Want to read more?

Subscribe to koesister.com to keep reading this exclusive post.

0 comments

Related Posts

See All

Comments

Couldn’t Load Comments
It looks like there was a technical problem. Try reconnecting or refreshing the page.
bottom of page